Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - September 2025

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis oftewel fraksionele eienaarskap besit. (10% aandele soos Sanlammeer)

Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k – R750k is beskikbaar

Chalet 9

Hierdie is ‘n ten volle gemeubileerde en goed versorgde klein eenheid met ‘n oop-plan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die eenheid het 4 slaapkamers wat slaapplek aan 10 mense bied. Die hoofslaapkamer het sy eie volle badkamer (Bad, stort, toilet & wasbak) en die tweede vol badkamer en aparte toilet bedien die ander 3 slaapkamers. Die ander fasiliteite sluit in ‘n TV en dekodeerder (bring jou eie kaart), ‘n groot stoep, buitebraai en motorafdak vir twee voertuie

Fraksionele Eienaarskap: 10% aandeel te koop teen R100 000.

Fotos

20171013 103738 resized 1

 

20171013 103753 resized

 

 

 

ch 4 pic 7

 

ch 4 pic 64

 

ch 413

  ch 421

 

ch 4121

 

ch 418

 

 

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324