Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Julie 2020

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis oftewel fraksionele eienaarskap besit. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k – R750k is beskikbaar

Chalet 5
‘n Ten volle gemubileerde klein eenheid met oop-plan sitkamer, eetkamer en kombuis asook 4 slaapkamers (2 slaapkamers bo in gallery en 2 op grondvloer. Hoofslaapkamer het sy eie badkamer en die ander 3 deel ‘n toilet en badkamer. Die eenheid huisves 8 mense en daar is ook DSTV, ‘n onderdak stoep en buite lapa sonder dak met ‘n ingeboude braai, swembad met solar verhitting, ‘n wildsvoertuig en laastes ‘n dubbel grasafdak vir 2 motors.

Prys R120 000 vir 10% aandeel

 

 

Fotos

IMGP4596

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593

 

IMGP4593

  IMG 3284

 

IMGP4626

 

Chalet5pic9

 

Chalet5pic10

 

Chalet5pic11

 

Chalet5pic12

 

Chalet5pic13

 

Chalet5pic14

 

Chalet5pic15

 

Chalet5pic17

 

Chalet5pic17

 

Chalet5pic18

 

Chalet5pic19

 

Chalet5pic20

 

Chalet5pic21

 

Chalet5pic22

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324