Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Julie 2022

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande ongeveer 2000 ha


Aandele vanaf R100k - R750k is beskikbaar

Chalet 49

Hierdie is luukse in die bos op sy beste met eindelose uitsigte oor die bosveld. Die eenheid is ten volle gemeubileerd met ‘n oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis met ingeboude braai asook ‘n gaste toilet. Daar is 5 slaapkamers, elk met sy eie volle badkamer, ‘n speletjieskamer met tafeltennis en ‘n kroeg toegerus met 'n groot industriële yskas asook ‘n ysmasjien. Die eenheid het lugversorging, DSTV, ‘n onderdak patio, houtdek wat lei na die swembad en 'n buitebraai, wildsvoertuig, asook onderdak parkering vir 3 voertuie.

Prys R450 000 vir 10% aandeel

Fotos

IMGP4596

 

k2

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593 

IMGP4593

IMG 3284

061

064

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324