Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Junie 2020

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k - R750k is beskikbaar

Chalet 40

Hierdie is ‘n pragtige chalet wat netjies onderhou word met ‘n mooi uitsig. Die eenheid is ‘n ten volle gemeubileerde groot standaard eenheid met oop-plan sit-eetkamer en kombuis. Daar is 4 slaapkamers. Die twee onderstes het elk sy eie volle badkamer (toilet, wasbak, groot bad en stort) en die twee bo het elk hul eie toilet, wasbak en stort. Eenheid het DSTV en daar is ‘n onderste kuierkamer met toilet en pool tafel. Hierdie vertrek lei uit na ‘n houtdek met swembad. Daar is ook ‘n buitebraai en 2 afdakke vir 4 voertuie en laastens het die eenheid het sy eie wildsvoertuig

Die prys is R230 000 vir ‘n 10% aandeel.

Fotos

IMGP4596

 

k2

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593 

IMGP4593

IMG 3284

IMGP4626

 

Chalet5pic9

 

Chalet5pic10
 

Chalet5pic11

 

Chalet5pic12

 

k15

 

k16

 

k17

 

k18

 

k19

 

k20

 

k21

 

k22

 

k23

 

k24

 

k25

 

k26

 

k27

 

k28

 

k29

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324