Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Junie 2022

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis oftewel fraksionele eienaarskap besit. (10% aandele soos Sanlammeer)

Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k – R750k is beskikbaar

Chalet 3

‘n Ten volle gemubileerde klein eenheid met oop-plan sitkamer, eetkamer en kombuis asook 4 slaapkamers (2 slaapkamers bo in gallery plus 2 enkelbeddens op die “loft” en 2 op grondvloer. Hoofslaapkamer het sy eie badkamer en die ander 3 deel ‘n toilet en badkamer. Die eenheid kan 8 mense huisves en daar is ‘n onderdak stoep met ‘n dubbelbraai en ‘n pit braai buite met sitplekke. Laastens is daar ‘n dubbel grasafdak vir 2 motors en die eenheid het ‘n Nissan wildsvoertuig.

Prys R75 000 vir 10% aandeel

Fotos

IMGP4596

 

k2

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593 

IMGP4593

IMG 3284

IMGP4626

 

Chalet5pic9

 

Chalet5pic10
 

Chalet5pic11

 

Chalet5pic12

 

k15

 

k16

 

k17

 

k18

 

k19

 

k20

 

k21

 

k22

 

k23

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324