Te Koop - September 2020
Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k – R750k is beskikbaar
Chalet 28
Hierdie is die nuutste & luukste chalet in die bos. Die eenheid is ten volle gemeubileerd met ‘n oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis met ingeboude braai asook ‘n gaste toilet en oop studio/studeerkamer. Daar is 5 slaapkamers, elk met sy eie volle badkamer, ‘n speletjieskamer met tafeltennis en ‘n kroeg toegerus met 'n groot industriële yskas asook ‘n ysmasjien. Die eenheid het lugversorging, DSTV, ‘n onderdak patio, houtdek met ‘n swembad en 'n beskermde buitebraai, Landcruise Game Viewer asook onderdak parkering vir 4 voertuie
Prys was R750k, maar is nou verlaag na R650k vir ‘n 10% aandeel
Fotos
Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause
by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324