Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Mei 2020

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k - R750k is beskikbaar


Chalet 27 –
Hierdie is luukse in die bos op sy beste met sy eie dam. Die eenheid is ten volle gemeubileerd met ‘n oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis met ingeboude braai asook ‘n gaste toilet. Daar is 5 slaapkamers, elk met sy eie volle badkamer, ‘n speletjieskamer met tafeltennis en ‘n kroeg toegerus met 'n groot industriële yskas asook ‘n ysmasjien. Die eenheid het lugversorging, DSTV, ‘n onderdak patio, houtdek met ‘n swembad en 'n beskermde buitebraai, Landcruise Game Viewer asook onderdak parkering vir 3 voertuie plus een toesluit-motorhuis

Prys was R700 000. Maak gebruik van hierdie spesiale aanbieding. Die laaste aandeel is nou beskikbaar vir R520 000 (btw ingesluit)

 

Fotos

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

IMGP4596

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324