Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Junie 2020

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha


Aandele vanaf R150k onderhandelbaar

Chalet 17

Hierdie is ‘n pragtige chalet wat netjies onderhou word met ‘n uitsig oor die groot dam. Die eenheid is ‘n ten volle gemeubileerde groot standaard eenheid met oop-plan sit-eetkamer en kombuis met ‘n skottelgoedwasser, gas & elektriese stoof en 2 yskaste. Daar is 5 slaapkamers. Die twee onderstes het elk sy eie volle badkamer (toilet, wasbak, groot bad en stort) en die twee bo het elk hul eie toilet, wasbak en stort. In die onderste kuierkamer by die swembad is daar nog kamer vir kinders met ‘n stapelbed. Daar is ook ‘n ingeboude braai en “pool” tafel. Hierdie vertrek lei uit na ‘n houtdek met swembad. Buite die eenheid is ook ‘n buitebraai en afdak vir 2 voertuie en laastens het die eenheid het sy eie Land Rover wildsvoertuig.

Die prys is R200 000 vir 'n 10% aandeel

Fotos

IMGP4596

 

k2

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593 

IMGP4593

IMG 3284

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324