Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Augustus 2025

Kamonande is in 2001 gevestig. Die meeste chalets word op ‘n deeleienaarskap-basis oftewel fraksionele eienaarskap besit. (10% aandele soos Sanlammeer)

Die totale oppervlakte van Kamonande is ongeveer 2000 ha
Aandele vanaf R100k – R750k is beskikbaar

Chalet 13
Hierdie is ‘n ten volle gemeubileerde en goed versorgde klein eenheid met ‘n oop-plan sitkamer, eetkamer en kombuis met ‘n trelli-door voor skuifdeur. Die eenheid het 4 slaapkamers wat slaaplek aan 8 mense bied. Die hoofslaapkamer het sy eie volle badkamer (Bad, stort, toilet & wasbak) en die tweede vol badkamer en aparte toilet bedien die ander 3 slaapkamers. Die ander fasiliteite sluit in ‘n TV (voorsien jou eie DSTV konneksie), ‘n groot stoep waarby ‘n dek aansluit met ‘n swembad, stoorkamer, buitebraai, motor afdak vir twee voertuie en ‘n Mazda
Wildsvoertuig.

Fraksionele Eienaarskap: 10% aandeel te koop teen R110 000 .

Fotos

20171013 103738 resized 1

 

20171013 103753 resized

 

20171013 103809 resized

 

ch 4 pic 7

 

ch 4 pic 64

 

ch 413

  ch 421

 

ch 4121

 

ch 418

 

ch 415

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324