Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Mei 2020

Kamonande is gevestig in 2001. Die meeste chalets is word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte is ongeveer 2000ha

Aandele vanaf R80k onderhandelbaar

Chalet 12
Fraksionele Eienaarskap:. 10% aandeel te koop teen verminderde prys van R100 000 onderhandelbaar.
Hierdie is ‘n ten volle gemeubileerde klein eenheid met ‘n oop plan sit, eetkamer en kombuis. Die eenheid het 4 slaapkamers wat slaaplek aan 8 mense bied. Die hoofslaapkamer het sy eie volle badkamer (Bad, stort, toilet & wasbak) en die tweede vol badkamer en aparte toilet bedien die ander 3 slaapkamers. Die ander fasiliteite sluit in DSTV, ‘n groot stoep waarby ‘n dek aansluit met ‘n swembad, twee buitebraais, motor afdak vir twee voertuie en ‘n Toyota Hilux Wildsvoertuig.

 

Fotos

IMGP4596

 

IMGP4598

 

IMGP4599

 

IMGP4593

 

IMGP4593

 

IMGP4593

  IMG 3284

 

IMGP4626

 

IMGP4627

 

IMGP4621

 

 

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324