Kamonande

Own your own piece of the Bushveld

Te Koop - Mei 2024

Kamonande is gevestig in 2001. Die meeste chalets is word op ‘n deeleienaarskap-basis besit oftewel fraksionele eienaarskap. (10% aandele soos Sanlammeer) Die totale oppervlakte is ongeveer 2000ha

Aandele vanaf R80k onderhandelbaar

Chalet 11Fraksionele Eienaarskap: 10% aandeel te koop vir R110 000.
Hierdie is ‘n ten volle gemeubileerde klein eenheid met ‘n oop plan sit, eetkamer en kombuis. Die eenheid het 4 slaapkamers wat slaaplek aan 8 mense bied. Die hoofslaapkamer het sy eie volle badkamer (Bad, stort, toilet & wasbak) en die tweede vol badkamer en aparte toilet bedien die ander 3 slaapkamers. Die ander fasiliteite sluit in ‘n groot stoep, ‘n buitebraai, motor afdak vir twee voertuie en ‘n Nissan Wildsvoertuig.

Fotos

image1

 

image2

 

image3

 

image4

 

image5

 

image6

 

image7

 

image8

 

image9

 

image10

 

image11

 

image12

 

image13

 

image14

 

image15

 

image16

 

image17

 

image18

 

image19

 

image20

 

image21

 

logo-new1

Indien jy belangstel kontak asb Erik Crause

by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 082 745 6324